Lingua franca

Lingua franca, letterlik "Frankiese taal" in Italiaans, was oorspronklik 'n gemengde taal of kombuistaal, bestaande uit onverboë Italiaans plus 'n woordeskat geneem vanuit Italiaans, Turks, Persies en Arabies, en gebruik vir kommunikasie dwarsdeur die Midde-Ooste. Die term word nou gebruik vir enige gemengde kombuistaal wat deur sprekers van verskillende tale gebruik word om met mekaar te kommunikeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search